Benigne chirurgie (nie-kwaadaardig)

Laparoskopies (sleutelgatchirurgie) / Oop chirurgie (konvensioneel)

Gastro-intestinaal
  • Anti-refluks prosedures
  • Gastriese ulkus prosedures (maagseer)
  • Galblaas / Lewer / Milt prosedures
  • Dermobstruksie chirurgie
  • Appendektomie
  • Divertikulitis (dermblasies)


K & N (kop en nek)
  • Speekselklier reseksie / Speekselklier steenekstraksie
  • Diagnostiese limfnode biopsies
  • Tiroïed en paratiroïed prosedures


Hernias (breuke)
  • Diafragmabreuke (mantelvlies)
  • Umbilikale (naeltjie)
  • Inguinaal (lies)
  • Snitbreuk (breuk wat voordoen by wond van vorige chirurgie)


Vaskulêr
  • Talle opsies beskikbaar vir die hantering van spatare (wissel van standaard Trendelenburg tot intraveneuse ablasie tegnieke en sonar-gerigte skuimskleroterapie)
  • Nood vaskulêre chirurgie wat die verwydering van bloedklonte in arteries (embolektomies) en geruptuurde aorta-aneurisme (hoofslagaar) behels